Beesel
Voorkoms
Beesel | |
|---|---|
Munisipaliteit | |
Die St. Gertrudiskerk in Beesel | |
Ligging van Beesel-munisipaliteit in Limburg | |
| Koördinate: 51°16′00″N 6°02′00″O / 51.26667°N 6.03333°O | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Regering | |
| • Burgemeester | Petra Dassen-Housen (CDA) |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 29,21 km2 (11,28 vk. myl) |
| • Land | 28,24 km2 (10,90 vk. myl) |
| • Water | 0,97 km2 (0,37 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 13 736 |
| • Digtheid | 486/km2 (1 258,7/vk. myl) |
| Poskode | 5953-5954 |
| Skakelkodes | 077 |
| Webwerf | www.beesel.nl |
Beesel (Limburgs: Bezel) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Maas-rivier en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 14 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 29 km². Reuver is die administratiewe setel van die munisipaliteit.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Beesel:
Beesel (dorp), Bussereind, Meuleberg Markt, Mortel, Offenbeek, Reuver, Rijkel en Witteberg.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]| Wikimedia Commons bevat media in verband met Beesel. |